Omtrent Ons
Omtrent Ons
Omtrent Ons
Omtrent Ons
Die Geloofsbond van Hervormde gemeentes het ten doel om samewerking tussen selfstandige gemeentes te fasiliteer en bevorder. Die GHG erken die outonomiteit van alle gemeentes as selfstandige verskyningsvorme van die "een heilige algemene kerk, gegrond op die leer van die apostels". Die Bond erken dat daar sake is wat nie maklik deur die plaaslike gemeente behoorlik hanteer kan word nie. GHG skep die ruimte vir gemeentes om hulle roeping uit te leef, sonder om as Bond self 'n afsonderlike grootheid te wil word....
Lees Meer...